Luukse Gastehuis naby Suikerbosrand – The Village Guest House


As u opsoek is na verblyf naby Suikerbosrand of die Suikerbosrand Natuurreservaat, bly gerus by The Village Guest House. The Village Guest House is 'n luukse, tog bekostigbare gastehuis geleë in Henley on Klip, Meyerton, slegs 'n klipgooi van die Suikerbosrand Natuurreservaat.

Ons gastehuis beskik oor 'n aantal luukse kamers en kothuise om van te kies, insluitende bed-en-ontbyt en selfsorg eenhede. Vir meer inligting of om u verblyf by The Village Guest House te bespreek, kontak ons vandag. Ons vriendelike en professionele personeel sal al die nodige inligting rakende ons gastehuis en omgewing verskaf.

Ons verseker u van 'n aangename besoek as u kies om by The Village Guest House te oornag. Skakel ons telefonies of stuur 'n e-pos vandag om 'n bespreking te maak of meer inligtng te bekom.

Meer oor ons gastehuis


Ons gastehuis is geleë in 'n mooi natuurlike en rustige omgewing in Henley on Klip, en is maklik toeganklik vir besoekers van alle areas. Ons bied ook 'n veilige en gemaklike akkommodasie fasiliteit vir gaste wat die area besoek vir besigheids- of ontspannings doeleindes. Bespreek slegs vir een nag, of bly gerus langer by ons pragtige gastehuis in Henley on Klip.

Fasiliteite by ons gastehuis naby die Suikerbosrand Natuurreservaat sluit in:

  • • Televisie, DStv, DVD speler
  • • Internet toegang
  • • Veilige parkering
  • • Swembad en tuin
  • • Lugverkoeling
  • • Pendeldiens
  • • Wasgoed diens
  • • Braai fasiliteite

Ons kamers is ook toegerus met alles wat u sal benodig vir 'n gemaklike en genotvolle verblyf. Kies tussen ons selfsorg kamers / kothuise of bed-en-ontbyt kamers, afhangende van u behoeftes. Selfsorg kamers is toegerus met alles wat u sal benodig om u eie maaltye voor te berei. Sou u besluit om by die gastehuis ontbyt te eet, sal u bederf word met 'n heerlike ontbyt wat 'n aantal vars disse insluit.

Ons is ook geleë naby winkels en ander vermaaklikhede: Besoek gerus die Emerald Resort & Casino vir 'n aantal aktiwiteite en restaurante insluitende mini gholf, die kasino, 'n kegelbaan, klimrame vir die kinders, 'n Aqua dome, rekenaar speletjies en vele meer.

Bespreek jul akkommodasie naby Suikerbosrand by The Village Guest House


Moenie verder soek na gastehuise naby Suikerbosrand nie - Kontak The Village Guest House vandag vir meer inligting oor ons kamers, fasiliteite en dienste. Ons professionele en vriendelike personeel sal seker maak dat alles tot u satisfaksie is ten opsigte van die akkommodasie, spyseniering en fasiliteite. Ontspan by The Village Guest House in ons stylvolle kamers, in ons pragtige tuin of langs ons heerlike swembad terwyl ons span na alles omsien. Kontak The Village Guest House vandag om u plekkie by ons pragtige gastehuis naby Suikerbosrand te bespreek.

Image Gallery

Below are some moments captured at our guesthouse.

The Pin Oaks Cottages

Suikerbosrand Accommodation

The Pin Oaks Cottages

Suikerbosrand Accommodation

The Pin Oaks Cottages

Suikerbosrand Accommodation

The Village Manor Suite 3

Suikerbosrand Accommodation

The Village Manor Suite 3

Suikerbosrand Accommodation

The Village Manor Suite 3

Accommodation - The Village Guest House

The Village Manor Suite 3

Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Apartment 2

Looking for Suikerbosrand accommodation

The Manor House - Apartment 2

Looking for Suikerbosrand accommodation

The Manor House - Suite 1

Looking for Suikerbosrand accommodation

The Manor House - Suite 1

Looking for Suikerbosrand accommodation

The Manor House - Suite 1

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Suite 1

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Suite 2

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Suite 2

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Suite 2

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Manor House - Suite 2

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

The Rose Cottage & Rosebud Room

Suikerbosrand Accommodation - The Village Guest House

Rosebud Room

Get in touch with us

Joan Pelser

T | +27 16 366 0707
C | +27 82 556 8518
F | +27 16 455 1947
E | info@villageguesthouse.co.za

Alternatively please complete the form and we'll be in contact as soon as possible:


Find Us