Luukse verblyf in Meyerton - The Village Guest House


Is u opsoek na gemaklike verblyf in Meyerton? Besoek gerus The Village Guest House. The Village Guest House is 'n luukse gastehuis geleë in Henley on Klip, Meyerton. Ontspan in ons gemaklike gastehuis, geleë in 'n pragtige natuurlike omgewing. Kom sien gerus ons pragtige gastehuis tydens u volgende besoek aan Henley on Klip of Meyerton, en bly oor in een van ons lieflike kamers of kothuise. Ons vriendelike personeel sal u hartlik ontvang, en seker maak dat alles in orde is tydens u verblyf by ons.

Vir meer inligting oor ons gastehuis, of om 'n kamer of kothuis te bespreek, kontak ons gastehuis vandag. Ons glo dat u, u tyd by ons sal geniet!

Fasiliteite en akkommodasie by The Village Guest House


The Village Guest House bied al die fasiliteite en benodighede wat u sal verwag van 'n Vier Ster Gastehuis. Kies vanuit verskeie kamers wat aan u behoeftes sal voldoen. Ons Bed-en-Ontbyt kamers sluit 'n heerlike ontbyt in, wat geniet kan word in ons pragtige tuin, of in ons gerieflike eetkamer. Ons selfsorg kamers beskik oor 'n klein kombuis, toegerus met alles wat u sal benodig om u eie kos voor te berei. Die gastehuis bied ook braai fasiliteite wat gebruik kan word op aanvraag. Vir meer inligting oor ons Bed-en-Ontbyt en selfsorg kamers, kontak The Village Guest House vandag.

As 'n gas van The Village Guest House, het u toegang tot ons ander fasiliteite, wat insluit:

  • • 'n Swembad (beskikbaar aan al ons oornag gaste)
  • • Internet toegang
  • • Veilige parkering op die perseel
  • • DStv
  • • Lugverkoeling in die kamers
  • • Privaat pendeldiens
  • • Wasgoed dienste
  • • Die gebruik van Aranza Travel & Tours vir aktiwiteite in die omgewing.

Ons spysenierings-opsies sluit ontbyt, middagete en aandete in, wat dit 'n gerieflike akkommodasie opsie maak vir u besigheids- of wegbreek na Meyerton.

Bespreek jul verblyf in Meyerton by The Village Guest House vandag!


Kom bly by The Village Guest House vir luukse en bekostigbare verblyf in Meyerton. Ons waarborg dat ons verblyf en gastehuis jou nie sal teleurstel nie! Ons personeellede sal verseker dat u alles het wat u benodig, sodat u gemaklik is tydens u verblyf by ons. Kontak The Village Guest House vir meer inligting oor ons kamer, kothuise en fasiliteite, of bespreek jou verblyf by ons pragtige gastehuis in Meyerton vandag.

Image Gallery

Below are some moments captured at our guesthouse.

The Pin Oaks Cottages

The Pin Oaks Cottages

The Pin Oaks Cottages

The Village Manor Suite 3

The Village Manor Suite 3

The Village Manor Suite 3

The Village Manor Suite 3

The Manor House - Apartment 2

The Manor House - Apartment 2

The Manor House - Suite 1

The Manor House - Suite 1

The Manor House - Suite 1

The Manor House - Suite 1

The Manor House - Suite 2

The Manor House - Suite 2

The Manor House - Suite 2

The Manor House - Suite 2

The Rose Cottage & Rosebud Room

Rosebud Room

Get in touch with us

Joan Pelser

T | +27 16 366 0707
C | +27 82 556 8518
F | +27 16 455 1947
E | info@villageguesthouse.co.za

Alternatively please complete the form and we'll be in contact as soon as possible:


Find Us